Deuteronomium 4:12 Die Boodskap (DB)

En julle moet ook vertel hoe die Here in die vuur met julle gepraat het. Julle het mos net ’n stem gehoor, maar niemand gesien nie.

Deuteronomium 4

Deuteronomium 4:11-19