Deuteronomium 33:29 Die Boodskap (DB)

Hoe het die Here jou nie voorspoedig gemaak nie, Israel! Watter ander volk is soos jy, ’n volk wat deur die Here gered is? Hy beskerm jou en Hy veg vir jou. Jou vyande buig laag voor jou. Hulle kruip voor jou. En jy trap op hulle.”

Deuteronomium 33

Deuteronomium 33:23-29