Deuteronomium 33:22 Die Boodskap (DB)

Oor die stam van Dan het Moses die volgende kwytgeraak: “Dan is die welpie van ’n leeu. Hou hom dop. Hy gaan skielik uit sy woonplek, uit Basan uit sy prooi bespring.”

Deuteronomium 33

Deuteronomium 33:12-27