Deuteronomium 33:13 Die Boodskap (DB)

Moses het toe oor die stamme van Josef gepraat: “Mag die Here die land waar hierdie stamme bly, voorspoedig maak. Mag Hy op die regte tyd vir hulle reën stuur. Mag daar volop dou op hulle grond wees. En mag daar genoeg onderaardse water wees.

Deuteronomium 33

Deuteronomium 33:9-21