Deuteronomium 32:51 Die Boodskap (DB)

Albei van julle het van My af weggedraai en voor die Israeliete verkeerd opgetree toe julle vir hulle water uit die rots gegee het by Meriba-Kades in die Sinwoestyn. Julle het My nie gerespekteer met wat julle daar aangevang het nie.

Deuteronomium 32

Deuteronomium 32:48-52