Deuteronomium 32:25 Die Boodskap (DB)

Buitekant op straat sal mense doodgaan in die oorlog en binne-in die huis sal mense van angs en benoudheid rondhardloop. Almal sal ly: die jongmans en die jongmeisies, die babas en die ou mense. Die laaste een sal doodgemaak word.

Deuteronomium 32

Deuteronomium 32:15-33