Deuteronomium 32:22 Die Boodskap (DB)

Ek was so kwaad dat dit soos ’n vuur was wat aangesteek is. Hierdie vuur het alles verteer. Die aarde met al sy oeste is vernietig. Die berge het afgebrand. Tot die grafte is vernietig toe my woede daaroor gegaan het.

Deuteronomium 32

Deuteronomium 32:20-27