Deuteronomium 32:20 Die Boodskap (DB)

“Toe het Hy gesê: Nou maar goed. Ek sal hulle weggooi. Ek sal hulle vernietig. Hulle soek mos daarvoor, want hulle is ’n klomp slegte mense. Hulle hou nie hulle woord nie.

Deuteronomium 32

Deuteronomium 32:14-25