Deuteronomium 31:8 Die Boodskap (DB)

Moenie bang wees nie! En bly altyd vol moed! Die Here gaan saam met jou. Hy sal jou nie in die steek laat nie. Jy is nooit alleen nie. Die Here is by jou!”

Deuteronomium 31

Deuteronomium 31:6-11