Deuteronomium 31:25 Die Boodskap (DB)

Toe het hy die mense wat in die huis van die Here werk, die mense wat die ark dra waarin die ooreenkoms is wat die Here met sy volk gemaak het, beveel:

Deuteronomium 31

Deuteronomium 31:22-28