Deuteronomium 31:23 Die Boodskap (DB)

Die Here het daardie dag ook met Josua gepraat. Hy het vir Josua ’n opdrag gegee. Hy het gesê: “Wees sterk! Wees vol moed! Jy moet hierdie mense die land invat wat Ek belowe het om vir hulle te gee. Onthou, Ek sal by jou wees!”

Deuteronomium 31

Deuteronomium 31:18-25