Deuteronomium 31:15 Die Boodskap (DB)

Toe het Moses en Josua na die tent toe gegaan waar die Here aanbid word. Die Here het toe daar aan hulle verskyn. Hulle het gesien hoe ’n groot wolk by die ingang van die tent verskyn. Hulle het dadelik besef dis die Here.

Deuteronomium 31

Deuteronomium 31:8-21