Deuteronomium 3:26 Die Boodskap (DB)

“Maar die Here wou nie. Hy was kwaad vir my omdat julle so baie verkeerde dinge gedoen het. Hy het gesê: ‘Dit is nou genoeg. Ons het al baie daaroor gesels en ons gaan nie weer daaroor praat nie.

Deuteronomium 3

Deuteronomium 3:22-29