Deuteronomium 3:11 Die Boodskap (DB)

(Og die koning van Basan was die laaste van die Refaïete. Hy was ’n groot kêrel en sy bed was van yster gemaak: vier meter lank en twee meter breed. ’n Mens kan dit nou nog in Rabba, die hoofstad van die Ammoniete, sien.)

Deuteronomium 3

Deuteronomium 3:4-20