Deuteronomium 29:21 Die Boodskap (DB)

Die Here sal hierdie mense eenkant sit, weg van die ander stamme van Israel se mense. Dan sal Hy hulle straf. Al die teëspoed waarvan hierdie boek vertel, sal oor hulle kom.

Deuteronomium 29

Deuteronomium 29:12-24