Deuteronomium 29:16 Die Boodskap (DB)

“Jy mag nooit vergeet hoe jy in Egipte geleef het nie. En jy mag ook nie vergeet hoe jy deur die lande van al die ander nasies getrek het nie, al die nasies wat jou vyande was.

Deuteronomium 29

Deuteronomium 29:9-19