Deuteronomium 29:10 Die Boodskap (DB)

Julle staan vandag almal voor die Here julle God. Julle leiers en julle landdroste en julle offisiere, almal wat aan Israel behoort, is hier.

Deuteronomium 29

Deuteronomium 29:7-12