Deuteronomium 28:62 Die Boodskap (DB)

Selfs al is jou mense so baie soos die sterre in die hemel, sal daar baie min van hulle oorleef omdat jy nie wou luister toe die Here jou God met jou gepraat het nie.

Deuteronomium 28

Deuteronomium 28:58-68