Deuteronomium 28:60 Die Boodskap (DB)

Ja, die Here sal al die siektes wat jy in Egipte gesien het, oor jou bring. Jy was so bang vir hierdie siektes. Nou sal jy daarvan doodgaan.

Deuteronomium 28

Deuteronomium 28:53-67