Deuteronomium 28:47 Die Boodskap (DB)

Jy het nie die Here met vreugde en entoesiasme gedien nie. Dis Hy wat alles vir jou gegee het wat jy het, wat goed vir jou gesorg het.

Deuteronomium 28

Deuteronomium 28:40-53