Deuteronomium 28:40 Die Boodskap (DB)

Jy sal reg oor jou land olyfbome plant, maar jy sal nooit die olyfolie self kan gebruik nie, want die bome sal hulle vrugte afgooi net voor dit ryp word.

Deuteronomium 28

Deuteronomium 28:34-44