Deuteronomium 28:18 Die Boodskap (DB)

“Jy sal ook min kinders hê en jou landerye sal nie oeste op hê nie. Jou skape sal nie lammers hê nie en jou beeste sal nie kalwers hê nie.

Deuteronomium 28

Deuteronomium 28:9-24