Deuteronomium 27:5 Die Boodskap (DB)

Dan moet jy daar ’n altaar van klippe bou vir die Here jou God. Jy moet klippe gebruik wat jy in die veld optel. Hulle mag nie gekap wees nie.

Deuteronomium 27

Deuteronomium 27:4-7