Deuteronomium 27:22 Die Boodskap (DB)

“Dit sal sleg gaan met enigiemand wat by sy suster slaap, of sy nou sy pa of sy ma se dogter is.“Dan moet die volk antwoord: ‘Ja, dit is so!’

Deuteronomium 27

Deuteronomium 27:17-26