Deuteronomium 27:2 Die Boodskap (DB)

Wanneer jy oor die Jordaan trek en in die land ingaan wat die Here jou God vir jou gee as jou eie land, moet jy daar ’n klomp klippe neersit as ’n gedenkteken. Jy moet die klippe wit verf.

Deuteronomium 27

Deuteronomium 27:1-3