Deuteronomium 26:8 Die Boodskap (DB)

Toe het die Here ons uit Egipte gered. Hy het wonderlike dinge gedoen, want Hy is baie sterk. Die dinge wat Hy gedoen het om ons te red, was net ongelooflik!

Deuteronomium 26

Deuteronomium 26:2-18