Deuteronomium 26:16 Die Boodskap (DB)

“Die Here jou God sê vandag vir jou dat jy haarfyn alles moet doen wat Hy jou beveel. Jy moet presies maak soos Hy vir jou sê. Jy moet dit alles doen sonder om vir een oomblik jou eie kop te volg.

Deuteronomium 26

Deuteronomium 26:15-18