Deuteronomium 25:16 Die Boodskap (DB)

As jy oneerlik is en mense in besigheidstransaksies bedrieg, doen jy iets wat baie sleg is. Onthou, die Here jou God sien dit raak.

Deuteronomium 25

Deuteronomium 25:10-19