Deuteronomium 25:11 Die Boodskap (DB)

“Sê nou twee mense van jou volk baklei. Die een man se vrou probeer haar man help om die geveg te wen en gryp die ander man aan sy skaamdele.

Deuteronomium 25

Deuteronomium 25:4-19