Deuteronomium 25:1 Die Boodskap (DB)

“Sê nou twee mans vat mekaar hof toe oor iets waaroor hulle nie saamstem nie. Die landdros bepaal wie reg is. Hy sê hierdie man wat reg gedoen het, is onskuldig en daardie man wat verkeerd gedoen het, is skuldig.

Deuteronomium 25

Deuteronomium 25:1-5