Deuteronomium 23:7 Die Boodskap (DB)

“Maar die Edomiete en die Egiptenaars mag jy nie sleg behandel nie. Die Edomiete is jou eie mense en die Egiptenaars het vir jou gesorg terwyl jy tussen hulle gebly het.

Deuteronomium 23

Deuteronomium 23:3-14