Deuteronomium 23:5 Die Boodskap (DB)

Maar die Here jou God het Hom nie aan Bileam gesteur nie. Trouens, die Here het Bileam se vloeke in voorspoed vir jou verander. Hy het dit gedoen omdat Hy jou baie liefhet.

Deuteronomium 23

Deuteronomium 23:1-12