Deuteronomium 19:5 Die Boodskap (DB)

Sê nou maar byvoorbeeld iemand kap hout in ’n bos. Iemand anders is saam met hom. Terwyl hy hout kap, kom sy byl se kop los en tref hierdie ander mens en maak hom dood. In sulke gevalle kan daardie mens na een van hierdie stede vlug. Daar sal hy veilig wees.

Deuteronomium 19

Deuteronomium 19:4-10