Deuteronomium 19:10 Die Boodskap (DB)

Op hierdie manier sal julle keer dat onskuldige mense doodgemaak word in die land wat die Here jou God jou as ’n spesiale besitting gee. Anders sal julle skuldig wees aan moord.

Deuteronomium 19

Deuteronomium 19:7-12