Deuteronomium 18:15 Die Boodskap (DB)

“Die Here jou God sal iemand onder jou volk stuur wat vir julle sal sê wat die Here wil hê julle moet weet, net soos Hy my gestuur het. Julle moet luister as hierdie man met julle praat, want hy sê wat hy van my hoor.

Deuteronomium 18

Deuteronomium 18:10-22