Deuteronomium 17:4 Die Boodskap (DB)

Wel, as jy hoor dat iemand so iets afskuweliks gedoen het, moet jy baie deeglik ondersoek instel na wat daar gebeur het. As dit waar is dat iemand dit gewaag het om so iets afskuweliks in Israel te doen,

Deuteronomium 17

Deuteronomium 17:2-9