Deuteronomium 17:11 Die Boodskap (DB)

Hulle sal besluit wat die wet sê met die persoon gedoen moet word wat skuldig is aan die een of ander misdaad. Jy mag niks verander aan die uitspraak wat hierdie hof gee nie.

Deuteronomium 17

Deuteronomium 17:1-20