Deuteronomium 16:4 Die Boodskap (DB)

Sewe dae lank moet daar nêrens suurdeeg by julle wees nie. Van al die vleis wat jy vir die eerste aand van die fees slag, mag daar niks tot die volgende môre oorbly nie.

Deuteronomium 16

Deuteronomium 16:3-6