Deuteronomium 16:19 Die Boodskap (DB)

Hulle moet nooit partydig of onredelik wees nie. Hulle moet ook nooit omkoopgeskenke aanvaar nie. Sulke geskenke maak selfs die slimstes en die eerlikstes blind vir die waarheid.

Deuteronomium 16

Deuteronomium 16:14-22