Deuteronomium 16:15 Die Boodskap (DB)

Sewe dae lank moet jy by die plek wat die Here nog sal kies, bymekaarkom en tot die Here se eer feesvier. Wees vrolik, want die Here het jou arbeid en jou oes geseën.

Deuteronomium 16

Deuteronomium 16:12-22