Deuteronomium 15:6 Die Boodskap (DB)

Soos die Here gesê het, sal dit met jou so goed gaan dat baie volke van jou sal leen sonder dat jy self hoef te leen, en jy sal oor baie heers sonder om self oorheers te word.

Deuteronomium 15

Deuteronomium 15:1-16