Deuteronomium 15:22-23 Die Boodskap (DB)

22. Dan kan jy dit sommer daar waar jy bly, slag en almal kan dit eet.

23. Net die bloed mag jy nie eet of drink nie. Gooi dit weg.”

Deuteronomium 15