Deuteronomium 15:17 Die Boodskap (DB)

Jy moet hom teen ’n deur laat staan en met ’n skerp voorwerp dwarsdeur sy oor tot in die deur druk. Dit sal die teken wees dat hy vir altyd jou werker sal wees. Jy moet ook dieselfde met ’n vrou doen wat jou slaaf is.

Deuteronomium 15

Deuteronomium 15:12-19