Deuteronomium 15:12 Die Boodskap (DB)

“Wanneer ’n mede-Israeliet so baie skuld dat hy as ’n slaaf aan jou verkoop word, moet hy ses jaar lank vir jou werk, maar in die sewende moet jy hom weer laat weggaan.

Deuteronomium 15

Deuteronomium 15:11-17