Deuteronomium 14:1 Die Boodskap (DB)

“Julle is tog die Here se kinders; daarom moet julle nie so rou oor julle geliefdes wat dood is dat julle julle eie liggaam stukkend sny of julle kop kaal skeer nie.

Deuteronomium 14

Deuteronomium 14:1-4