Deuteronomium 12:27 Die Boodskap (DB)

Slegs daar moet julle die brandoffers met die vleis en die bloed volledig op die altaar verbrand. En slegs daar moet julle ’n deel van die slagoffer eet en die bloed op die altaar van die Here uitgooi.

Deuteronomium 12

Deuteronomium 12:19-32