Deuteronomium 12:21 Die Boodskap (DB)

En as die plek wat die Here gaan kies vir julle te ver is, kan julle maar van die skape en beeste slag wat die Here vir julle gegee het en by die huis eet.

Deuteronomium 12

Deuteronomium 12:14-28