Deuteronomium 12:17 Die Boodskap (DB)

Julle mag egter nie die tiendes van julle koring, mos, olie en die eersgeborenes van julle vee in julle blyplekke eet nie. Ook nie die vrywillige offers wat julle die Here belowe het of enige ander offer nie.

Deuteronomium 12

Deuteronomium 12:16-21