Deuteronomium 12:11 Die Boodskap (DB)

Dan sal die Here net een plek kies waar Hy aanbid moet word. Daarheen moet julle alles bring wat ek julle vroeër gesê het: julle brandoffers, slagoffers en tiendes, asook daardie geskenke wat julle die Here belowe het.

Deuteronomium 12

Deuteronomium 12:3-12