Deuteronomium 11:24 Die Boodskap (DB)

Elke plek waar julle in die land rondstap, sal julle s’n word. Die hele gebied van die woestyn af tot by die Libanonberg in die noorde en van die Eufraatrivier in die ooste tot by die Middellandse See in die weste.

Deuteronomium 11

Deuteronomium 11:21-26